|
I just wanted to say Thank You! I received all my money from the UIF. I can’t tell you how other people have struggled to get their money out of UIF and I will definitely recommend you to anyone!
Bernice
I would like to pass my deepest appreciation to Little Miracles, I have finaly received my payment. Thank you for the effort and continuous updates.
Also a special thanks to Charmaine for always willing to answer questions and give assistance at all times without counting how many times you have called.
Nonkululeko
I would like to take this opportunity thanking you all for all the work that you have done for me whilst I was on my Maternity Leave. I will make sure I recommend you to every woman that I know who’s going on Maternity Leave.
Once again THANK YOU SO MUCH!!!
Patricia
Baie dankie vir jou oproep! en ek was baie bly dis goeie nuus en dat my UIF goedgekeur is.
Baie dankie ook vir al julle hulp met die vorms en die invul etc etc!!
Sou dit NOOIT self kon gedoen het nie.
Julle checklist was 'n lifesaver. Ek sal verseker (en het al) van my vriendinne na julle toe verwys!
Dankie weereens!
Jana v
Hi Charmaine,
Wou net se dat UIF gister my laaste geldjies betaal het! Mag ek ook net se dat dit regtig net ‘n plesier was om met julle ouens te werk! Julle het my per sms op hoogte gehou nog voordat ek snif in die neus gekry het dat UIF alweer agter was met hul prosessering. Baie dankie vir jou vriendelikheid en wonderlike gesindheid, jy het darem net die vermoe om mens gerus te laat voel en om selfs nie eens ‘n bietjie geirriteerd te klink nadat ek jou al 3 keer gebel het nie ;-)! Dit was so lekker om te weet my geld was in bekwame hande en dat julle heeltyd geweet het wat gaan aan, ek het glad nie soos ‘n nommer gevoel nie, ek meen, ek het net my naam gese dan weet jy presies wanneer wat ingedien is en wat volgende gaan gebeur op watter datum, sonder om eers op jou sisteem te kyk! Wow!
Ek sal verseker weer van julle dienste gebruik maak en nuwe mommies 2 b na julle verwys!
Hou so aan, dit word verseker nie misgekyk nie en word baie waardeer, vriendelike diens is tog so skaars deesdae…
Vriendelike groete,
Celeste
Liewe Adele, Charmaine en Little Miracles span
Net weer baie dankie vir die hulp met my UIF eis. Die geld is gister oorbetaal!
Ek waardeer julle flink,vinnige en profesionele diens.
Alle voorspoed vir die toekoms.
Groete
Anja
Beste Adéle/Charmaine/Evelyn
Ek het begin van die week my laaste UIF geld ontvang en wil net dankie se vir die WONDERLIKE diens wat ek ontvang het. Ek waardeer al die opvolg sms’e en oproepe wat my op hoogte gehou het BAIE. Die hele proses het so maklik en glad verloop te danke aan julle goeie, vriendelike diens.
Waardeer dit baie en het reeds my beste vriendin na julle verwys.
Groete
Madelein
Thanks for your assistance. You made it so easy for me. Have referred your company to all the preggies I know.
Reinette
Thank you!!
You really are the best!
I've recommended you to ALL my pregnant friends and colleagues.
Have a nice day
S. Hunter
Thank you very much for the work you’ve done for us so far. I’m amazed and extatic at the outcome of the claim.
Freddie / Denise
Baie dankie vir al julle vriendelike hulp en spoedige en gereelde terugvoering. Julle het werklik hierdie proses waarteen ek so opgesien het, so sorgvry en maklik vir my gemaak! Ek beveel julle aan by al my vriendinne en sal verseker weer van julle dienste gebruik maak wanneer ons die tweede baba'tjie verwag!
Helene
Thank you so much for all your assistance during my maternity leave. I will most definitely recommend Little Miracles to anyone.
Tanya
Baie dankie Charmaine!
Ek is baie happy met julle diens en professionaliteit! Het julle al verwys na ‘n paar van my vriendinne en sal na nog meer! Well Done!!
Suzanne
Thank you very much. I appreciate everything you have done for me. I will most definitely refer your services to all that require your services. Once again, your help is greatly appreciated.
Ashina
Hi Charmaine
Baie dankie vir die email. Ek waardeer die moeite en bedank julle vir die professionele diens en kwaliteit inligting.
Groete
Y Smit
Hi Charmaine,
Ek wil jou net graag bedank vir die uitstekende diens wat ek vanaf jou ontvang het. Ek sou dit nooit self kon gedoen het nie. Ek sal julle verseker aanbeveel vir enige swanger vrou.
Dankie.
Marthie
Good day,
I am expecting my second baby. I claimed UIF from you with my first pregnancy and was happy with your service...
Yvette
Thank you kindly. You are fantastic. I will definetly recommend you to all the pregnant ladies I know.
Regards,
Teresa
I have used your company before when I went on maternity leave in 2007, what a great pleasure!I would like to make use of your company again when I am going on maternity leave in Feb 2010...
Kind regards
Heidel
We have received the money thank you very much for all your info and hard work that you have put into this.
We will most definitely use u guys in the future again and we will recommend you guys to every one we know.
Keep up the good work!!!!!!!!
Cornel
This is Thenjiwe, I used your service during the last 4 months, and I would really want to thank you for your great and reliable service. You indeed delivered your promise, I will sure use it in the future and will refer people to you. Thank you again for making my life easy. May God richly bless you.
THENJIWE
Hi Charmaine
Many thanks for the speedy reply. It was really a great pleasure doing business with Little Miracles and eventhough I will not be making use of your services in the future (due to me being a "sports model" now) I will definately recommend you for any pregnant lady that I know who would wish to claim UIF.
Kind Regards and thanks again.
Y Smit
Goeie dag,
Baie dankie vir al die moeite met my UIF. Om van julle diens gebruik te
maak was baie lekker.
Baie dankie
Lodelia
Baie dankie vir al die hulp met my UIF – hulle het gister die geld inbetaal.
Michellé
Thanks for the UIF payments ,you were a great help and I will certainly
recommend your excellent, efficient service.
Juliane
This is fantastic service. Thanks for being so quick. I'll definitely recommend you to my other pregnant friends!
Rachel
I would like to take this opportunity to thank you for the wonderful service you have given me. Thank you for keeping me updated about the progress of my application till the last day, I have not even once picked up a phone to call you about the application status, that’s how updated I was. Thank you for creating an environment where one can freely ask questions anytime and your patience in answering the queries I had.
The money has been deposited on my account today like you said last week.
Thank you again for making this easy for me and hope that we will work together again in future.
Warm regards and all the best to you!!!
Zanele
Wil julle net graag bedank, het vanoggend my geld van die uif ontvang.
Dankie vir die goeie diens… wat nie altyd in maklike omstandighede geskiet nie… soos ek self
afgelei het na ek probeer het om die uif direk te skakel. Julle het definitief hare op jul tande.
Weereens baie dankie, ek sal julle definitief aanbeveel vir enigeiemand.
Karin
Just a quick note to say thank you very much for all your efforts on my behalf. I received my UIF payment today and just wanted to let you know how happy I am with the great service I received from you. I will definitely be recommending your services in future.
Thanks again and have a great day.
Anja Jones
Hi Adelle/Charmaine
Ek wil net vir jul baie dankie se vir al julle moeite om my claim deur te gesit
het, ek waardeer dit opreg en sal in die toekoms almal wat ek ken na julle
toe verwys.
Groete
Jana
Little Miracles personeel.
Ongelooflik dankie vir jul uitstekende diens. Julle maak ‘n mens se lewe baie makliker. Ek is nou twee weke terug by die werk na 4 maande se kraamverlof, en vandag het die laaste geld ingekom.
Weereens dankie vir jul fantastiese diens. Wees verseker ek sal vriende en familie na jul verwys.
Seën vir julle
Rialette
Thanks for the great service that I got from you. It was one thing less to worry about during the first 4 months!
It is really appreciated!
Lizelle
Ek wil net weer dankie se vir julle hulp sover. Dis vir my so great dat niemand ooit geiiriteerd geklink het as ek bel om te hoor oor iets nie...ek's 'n onderwyseres en weet hoe irriterend dieselfde vraag oor en oor en oor kan raak...(veral as dit in die info pack staan en ek vra nogsteeds!!!). So weet maar net dat julle my enige tyd as verwysing kan gebruik en dat ek julle vir enige van my vriendinne sal aanbeveel!
Lekker dag!
Marné
Good day Adele,
I just wanted to let you know that I have now received the 2nd UIF payment. I'd also like to express my deep gratitude for your efficient and friendly service. Its comforting to know that there still are some good reliable UIF services out there - I've already recommended your services to a few of my colleagues.
Ms N Majola
Thank you for providing this service to me again; I was very impressed when I used you in 2008 and just know that I will remain impressed this time around.
Kind Regards,
Ntombizanele
Thank you again for your GREAT service!! you the best!
Surene
I have received your details from my sister who made use of your services last year and was completely blown away....
Kim Hodge
I would like to take this opportunity to say thankyou for your assistance with
my UIF claim. I greatly appreciate the help that you gave. I was amazed at the
quick UIF payments. Your helped me to relax and enjoy my maternity leave and
bond with my baby. I have recommended your services to a family member who is
pregnant.
Once again thankyou
Regards
Susan
Thank you very much for the great service!
Have a nice day!
Mariska
Beste Adele
Ek wil julle net graag in kennis stel dat ek my eerste betaling van
UIF Dinsdag, 17 Augustus, ontvang het (slegs 3 weke na my
eis ingedien is! Wonderlike nuus vir 'n ma wat geen inkomste vir die
volgende paar maande gaan verdien nie...
Baie dankie vir julle uitstekende diens van dag een af. Ek het nooit
gedink die hele proses sou so glad en vinnig verloop nie. Ek sal
julle definitief aanbeveel by al my toekomstige swanger vriendinne,
veral as ek lees van al die klagtes oor ander soortgelyke
UIF-geassisteerde instansies op die web (ons noem nie name nie ;-).
By Voorbaat Dank
Marlette
Thank you so much charmaine, for always being so speedy at responding to my every nagging query, i really do appreciate it.
you guys are truely such a blessing in disguise, i dont know how any preggy woman can keep running back and forth for UIF stuff when theres people like you that are really such super stars :)
Have a great day
Regards
SAMEERA
I have to comment on your great service.
Thanx
Marina
Thank you so much. You guys really made my life so much easier.
Gaynor
I just want to THANK YOU all so much for EXCELLENT service. It is great to know there is people who make life easier for us. :)
I will definitely refer Little Miracles to everyone I know.
All of the best
Elana
I received my UIF payment today and would just like to thank you for the wonderful service you provide. Just as I stared to wonder what is happening to my claim, I received a sms and a phone call. Wonderful service! Thank you for making the claiming of UIF a pleasure and a pain free exercise. It makes being a mom a even greater pleasure.
Adele
I started searching for a company to handle my UIF affairs once our little bundle of joy makes his arrival, and I was surprised to hear such good things about Little Miracles. Three different moms told me to contact you to assist with my UIF claims. They confirmed that they didn’t have any hassles receiving their UIF money and that your company is very well organized. That is why I am sending this email – please could you assist this first time mother?
Willemien
Hi Little Miracles Team
Many thanks for your prompt response – it’s highly appreciated! Your service so far has been outstanding and I very pleased that I switched service providers.
Chantelle
Ek het so 4 jaar terug van jul dienste gebruik gemaak met my eerste kind en ja dit is alweer sulke tyd. Ek sal graag weer van jou dienste wil gebruik maak aangesien ons net goeie en vriendelike diens van jou ontvang het in die verlede.
Ansie
Ek wil net vir julle span sê ek het van julle diens gebruik gemaak en was vreeslik dankbaar vir julle. Julle het soveel spannig van my swangerskap afgehaal dat ek dit meer geniet het, sonder om my te kommer oor hoe en waar ek my UIF gaan kry.
Ek het aan die einde gekom van my 4 maande, en wil vir julle dankie sê vir 'n puik diens. En is defnitief 'n aanbeveling vir enige swangervrou...
Dankie weereens, julle almal is sterretjies.
Groete
Martha
Weet my geld is al ‘n rukkie terug inbetaal, maar wou net se BAIE BAIE dankie!!
Van daardie eerste dag wat ek gebel het was julle nog net hulpvaardig en stunning!
My geld is in, en ek kon gister bietjie my man en kinders bederf met nuwe klere!
Dit was vir my lekker om dit met gemoedsrus te kan doen!!
Baie baie dankie dat julle my so mooi gehelp het!!
Julle is STUNNING!!!
Sunet
Ons asook ons kleintjie, Bernice wil julle net bedank vir die goeie diens wat julle vir ons gegee het. Aangeheg vind asb 2 fotos van ons kleintjie.
Ek beveel julle aan vir almal!
Jacqueline
Ek het tans ‘n swanger dametjie wat vir ons werk, en sy wil graag deur julle werk om haar UIF te eis. Sy gaan so vanaf begin November met kraam verlof.
Stuur asseblief aan my die nodige dokumentasie en bank besonderhede sodat ek haar kan help met die nodige vorms en inbetalings te maak.
Carina
Please find attached my feedback form. It was a pleasure working through you!
Thank you!
Carike
Charmaine
I must say i am very GLAD i am dealing with you
I just had a friend of mine RENTIA who has also worked through your company and had Much parise for you ladies :)
So did my sister Farzanah also recommend you in the first place
and so far i must say, you are on the ball and VERY VERY Helpful, it is really a GREAT SERVICE received
Thank you :)
|